Brjansk-oblast Брянская область | ||||
Die ligging van Brjansk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 5 Julie 1944 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Brjansk | |||
Leier | Alexander Bogomaz (waarnemend) | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2019 | |||
Totaal | 1 200 187 | |||
Volgorde | 42ste | |||
Digtheid | 34,43/km² | |||
Stedelik | 70,9% | |||
Plattelands | 29,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 34 857 km² | |||
Volgorde | 62ste | |||
Tydsone | UTC+03:00 | |||
Registrasienommer | 32 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.bryanskobl.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Brjansk-oblast (Russies: Бря́нская о́бласть, Brjanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Brjansk. Die oblast het in 2019 altesaam 1 200 187 inwoners gehad.[1]